Slaan oor na inhoud
  • Tuis
  • Toepassings
    • OproepeBoodskappeGroepe StatusKanaleMeta AISekuriteit
  • Privaatheid
  • Hulpsentrum
  • Blog
  • Vir sakeondernemings
Laai af
Bepalings en Privaatheidsbeleid2026 © WhatsApp LLC
WhatsApp-hoofbladWhatsApp-hoofblad
    • Oproepe

      Bly in kontak met stem en video.

    • Boodskappe

      Sê dit met plakkers, jou stem, GIF’s en meer.

    • Groepe

      Boodskapkenmerke wat jy nodig het om in groepe te kan verbind.

    • Kanale

      Bly op hoogte van onderwerpe waarvoor jy omgee.

    • Meta AI

      Kry hulp met enigiets, alles met veiligheid en privaatheid op WhatsApp.

    • Status

      Deel jou daaglikse lewe deur foto’s, video’s en stemnotas.

    • Sekuriteit

      Beskermingslae wat jou help jou om veilig te bly.

  • Privaatheid
  • Hulpsentrum
  • Blog
  • Vir sakeondernemings
  • Toepassings
Meld aanLaai af

Bly in beheer met Status

Deel op WhatsApp Status foto’s, video’s, stemnotas en teks met jou mense. Verpersoonlik dit met plakkers, GIF’s en meer. Dit sal ná 24 uur nie meer vir ander mense sigbaar wees nie.

twee laggende vriende met whatsApp status-funksies soos stemnotas, plakkers en gif’s wat gewys word

Gebruik meer as net woorde om die alledaagse in jou lewe met die mense naaste aan jou te deel. Jy is altyd in beheer van wie sien wat jy deel. Wees eerlik en wees jou ware self.

whatsApp-plakker van ’n vrou wat bloos en glimlag
teksoorlegfunksie in whatsApp met twee pienk harte
voorbeeld van stemnotafunksie in whatsApp
teksborrel in whatsApp wat lees hy het so groot geword
klein seuntjie glimlag en eet ’n appel as voorbeeld van prente wat jy in whatsApp kan stuur

Deel jou elkedag

Met plakkers, avatars, GIF’s en oorgelegde teks het jy al die kreatiewe opsies tot jou beskikking om jouself uit te druk, kreatief te raak en die werklike jy te deel.

Verbind met vriende en familie

Hou almal vir wie jy lief is op datum en noem hulle in jou status wanneer jy iets het wat jy wil hê hulle moet sien. Hulle kan daarvan hou en daarop antwoord om te begin gesels.

drie prente van gebruikers op whatsApp wat wys hoe jy mense in jou status kan noem
groen whatsApp-hartjies wat in die toepassing verskyn
whatsApp-plakker van ’n vrou met ’n wynglas
antwoordfunksie op whatsApp wat die groenhartjiefunksie vertoon
twee laggende vriende op die strand wat whatsApp gebruik om met vriende en familie te verbind
voorbeeld van hoe om status met slegs sekere mense op whatsApp te deel
teksborrel op whatsApp wat lees “dis tussen ons om kontrole- en privaatheidfunksies te wys”
glimlaggende vrou kyk af na ’n foon terwyl sy whatsApp-status gebruik

Bly in beheer

Jou status is joune om te deel. Wanneer jy iets plaas, besluit jy wie dit kan sien sodat jy jou agter-die-skerms-tonele met ekstra gemoedsrus kan deel.

voorbeeld van onlangse prente en video’s in whatsApp wat jy kan gebruik om te stuur

Vertel ’n storie met teks, foto’s of video.

Deel jou gunstelingvakansiefoto’s, wys jou jongste skepping uit die kombuis, of vang die oomblik vas.

prent van ’n ma en dogter in whatsApp met hartjieplakkers om ’n persoonlike aanslag te wys

Maak dit jou eie.

Voeg plakkers, GIF’s en teks by om jou persoonlike stempel op elke status af te druk.

voorbeeld van meldingsfunksie op whatsApp in jou status om mense te laat weet dat jy iets gedeel het

Noem jou mense.

Noem mense in jou status om hulle te laat weet jy het iets gedeel. Hulle sal niks misloop nie en kan dit herdeel.

“wie jou status kan sien”-kenmerk in whatsApp wys dat jy die mense kan kies met wie jy jou status wil deel

Kies jou gehoor.

Kies die mense met wie jy jou status wil deel. Van al jou kontakte tot net jou hegste vriende en familie – jy is in beheer.

Kort jy nog hulp?

Sien alle vrae en antwoorde
Wat is WhatsApp Status en hoe gebruik ek dit?
Meer oor statusprivaatheid
Hoe om ’n status uit te vee
Hoe om meldings in statusse te gebruik
Sien alle V&A
laggende vrou kyk na mobiele toestel terwyl sy op whatsApp klets

Privaatheid

Kom meer te wete
Ma en dogter wat lag terwyl hulle vir mekaar kyk

Bel

Kom meer te wete
Twee vriende wat lag terwyl hulle die videokletsfunksie op WhatsApp gebruik

Groepe

Kom meer te wete
Laggende vrou wat na ’n mobiele toestel kyk terwyl sy op WhatsApp klets

Meta AI

Kom meer te wete
Vroue en vriende wat verbind bly terwyl hulle lag en gesels

Boodskappe

Kom meer te wete

Kanale

Kom meer te wete
Twee manlike kollegas wat gesels terwyl hulle WhatsApp vir besigheid op ’n mobiele toestel gebruik

WhatsApp
besigheid

Kom meer te wete
Laai af
WhatsApp-hooflogo
WhatsApp-hooflogo
Laai af

Wat ons doen

KenmerkeBlogSekuriteitVir sakeondernemings

Wie ons is

Meer oor onsLoopbaneHandelsmerksentrumPrivaatheid

Gebruik WhatsApp

AndroidiPhoneMac/rekenaarWhatsApp Web

Het jy hulp nodig?

Kontak onsHulpsentrumToepassingsSekuriteitswaarskuwings
Laai af

2026 © WhatsApp LLC

Bepalings en privaatheidsbeleidTerreinkaart